CONFERHEUR INGENIEURS benodig die dienste van ‘n TEKENAAR / PROJEK- BESTUURDER
Ondervinding in:
• Auto Cad / Solid Works • Ontwerp van onderdele • Ontvouing van plaatmetaal onderdele • Tegniese agtergrond • Kwaliteit beheer • Beplanning van produksie