Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WERKSWINKEL BEAMPTE EN AANKOPER

WERKSWINKEL BEAMPTE EN AANKOPER
 
2008-01-24


ANDERSON TRANSPORT

Ons het ‘n vakature vir ‘n WERKSWINKEL BEAMPTE EN AANKOPER by ons werkswinkel te Hoofkantoor Wellington.

Die volgende sal in die sukses-volle kandidaat se guns tel:

1. Sterk administratiewe vaardighede!
2. Matriek en ten minste twee jaar ondervinding van aankope van onderdele in die transport- industrie.
3. Goeie kommunikasievermoëns en die vaardigheid om goeie verhoudings met diensverskaffers op te bou.

KONTAK PAUL ACKERMANN BY +27 (0)21 864 9019 of +27 (0)82 772 1199



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za