Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Persoonlike Assistent

Persoonlike Assistent
 
2008-01-31


To-Nett’s Bloemiste benodig dringend die dienste van ‘n Persoonlike Assistent.

Vereistes is as volg:

1. Persoonlikheid:
Vriendelik, spontaan, entoesiasties, betroubaar en nie-roker.

2. Algemeen:
• Bereid wees om oortyd te werk
• Die kandidaat moet onder druk akkuraat kan funksioneer.
• Goed georganiseerd en onafhanklik kan werk.
• Goed Afrikaans- en Engelssprekend wees.
• Werksure is Maandag tot Vrydag 8:00 - 17:00
• Kandidaat moet onmiddellik kan begin werk.
• Salaris is onderhandelbaar.

3. Ondervinding/Opleiding in die volgende:
• Rekenaargeletterd en e-pos vaardig
• Hantering van kliënte, persoonlik en telefonies
• Kennis van die volgende programme: Word en Excel.
• Vorige ondervinding en deeglike kennis van Excel is ‘n vereiste.
• Ondervinding in soortgelyke werk is ‘n vereiste.

Verkorte weergawe van CV moet persoonlik tussen 9:00 en 12:00 by To-Nett’s Bloemiste, Hoofstraat 41, Paarl afgegee word.

Aansoeke sluit Woensdag 6 Februarie 2008



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za