Algemene Assistent
2008-01-31
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument Paarl
Algemene Assistent/Terreinwerker
Vereistes:
'n Eerlike, hardwerkende persoon met sober gewoontes wat: prakties aangelκ is; onder druk kan werk; verkieslik 'n bestuurslisensie het; kwalifikasie - tot en met graad 8; verkieslik woonagtig in Paarl/Wellington-area is
Pligte: hulp met instandhouding van geboue, tuine en pypleiding kan verskaf; skoonhou van terrein help met administratiewe take
Diensaanvaarding: 3 Maart 2008 of so spoedig moontlik
Faks CV na 021-871-1106/021-872-3624
Vir aandag: H. September OF haal aansoekvorm af by die Afrikaanse Taalmuseum, Pastorielaan 11, Paarl
SLUITINGSDATUM: 06/02/2008 om 12:00
Indien u nie binne 'n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|