TESOURIER
2008-02-07
TESOURIER
‘n Instansie in die Paarl benodig ‘n persoon vir ‘n 6 ure per dag posisie, wat:
• Rekenaarvaardig is en Pastel, Excel en Word magtig is. • Goed met kliënte en ouer persone kan kommunikeer. • Die admin funksie, wat debiteure, krediteure, bankrekonsiliasie, BTW ensovoorts insluit, kan hanteer. • In spanverband kan saamwerk. • Kennis het van Personeelaangeleenthede.
Faks u CV na 021-871-1358 of e-pos na cpr@saol.com. Indien u nie voor 16 Februarie 2008 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|