Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Cape Eggs (Pty) Ltd

Cape Eggs (Pty) Ltd
 
2008-02-14


Cape Eggs (Pty) Ltd
The home of Bellevue eggs
Tydelike Debiteure- Administratiewe klerk
Ons is ‘n suksesvolle besigheid in Paarl-omgewing, en beskik tans oor ‘n geleentheid vir ‘n ten volle tweetalige persoon (Afrikaans & Engels) wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer. Ervaring in soortgelyke betrekkings (5 jaar & matriek) asook deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede, is verdere vereistes. Die persoon moet deeglik wees en onafhanklik kan werk.
Pligte behels onder meer: prosessering van debiteure, insameling van debiteure, neem van bestellings, hantering van navrae, hantering van skakelbord, kliënteskakeling, logistiek, en alle verwante take.
In ruil vir jou bydrae bied ons ‘n mededingende vergoedingspakket.
Rig u CV (nie langer as 3bl) voor 28 Februarie 2008 aan Winnie vd Westhuizen, Cape Eggs, by faks 021-872-5814
Diensaanvaarding: Tydelike pos vanaf 1 April 2008 tot 31 Augustus 2008
Indien geen terugvoering binne 14 dae na die sluitingsdatum ontvang is nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za