Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BADISA WELLINGTON

BADISA WELLINGTON
 
2008-02-14


BADISA WELLINGTON
MAATSKAPLIKE WERKER EN GEMEENSKAPSONTWIKKELAAR
Die Beheerraad van BADISA Wellington, wag aansoeke in van ‘n geregistreerde maatskaplike werker om ‘n vakante pos te vul.
Vereistes:
• Diploma of graad in Maatskaplike Werk
• Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensprofessies
• Bestuurderslisensie
• Kennis met betrekking tot Kinder- en Gesinsorg
• Kennis met betrekking tot Statutκre Prosedures t.o.v. die Wet op Kindersorg
• Kennis van vaardighede in al drie die metodes van Maatskaplike Werk
• Rekenaarvaardigheid
Die Beheerraad van BADISA Wellington wag aansoeke in van gemeenskapsontwikkellings-werker om ‘n vakante pos te vul.
Vereistes:
• Dienslewering aan hoλ risiko kinders en jeugdiges sowel as hul gesinne
• Gemeenskapsorg en- ontwikkeling
Indivuele- en groepsorg
• Aanbieding van projekte op veral die plaasareas
• Skakeling en onderhandeling met gemeenskapsbronne en ander rolspelers
• Netwerking en sluit van vennootskappe
• ‘n Geldige rybewys word vereis
Voordele:
• ‘n Mededingende salaris
• Dertiende tjek
• 24 Werksdae verlof
• Mediese- en pensioenvoordele t.o.v. die permanente pos.
Diensaanvaarding: So gou as moontlik.
Voorsien asseblief ‘n volledige CV teen 26 Februarie 2008
Kontakbesonderhede vir poste by BADISA Wellington:
Die Bestuurder Maatskaplike Diensprogramme: J Beukes
Privaatsak X8
Bellville, 7535
Selfoon: 083 381 6749
E-pos adres: jbeukes@kaapkerk.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za