ONTVANGSDAME/KLERK
2008-02-21
ONTVANGSDAME/KLERK
‘n Rekenmeestersfirma (Paarl) benodig ‘n persoon wat:
- Rekenaarvaardig is en Pastel, Word en Excel magtig is - Goeie kommunikasievermoëns het.
Faks u CV na 021-871-1358 of e-pos na cpr@saol.com Indien u nie van ons voor 01/03/2008 antwoord ontvang nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|