Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plaasbestuurder/Logistieke bestuurder

Plaasbestuurder/Logistieke bestuurder
 
2008-02-21


Plaasbestuurder/Logistieke bestuurder

~ Klein Parys Vineyards ~

Aansoeke word ingewag vir ‘n Plaasbestuurder/ Logistieke bestuurder vir diensaanvaarding so spoedig moontlik.

Pligte behels:

• Bestuur van werkspan vir algemene plaaswerk
• Algemene onderhoud op implemente, voertuie en fasiliteite
• Skedulering van werksprogram
• Logistieke reëlings en laai van houers vir versending/verskeping
• Voorraad beheer en bestuur

Die suksesvolle kandidaat is tweetalig en beskik oor ‘n matrieksertifikaart met toepaslike tersiêre opleiding wat as sterk aanbeveling sal dien.

Algemene vereistes sluit in:

• Goeie organisasievermoë
• Onafhanklik en innoverend
• Dinamies en analities
• Produktief en besigheidsgeoriënteerd

‘n Mededingende pakket met gepaste byvoordele word aangebied.
Aansoeke sluit 29 Februarie 2008.

Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie moet u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.








More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za