Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Biblioteek-pos

Biblioteek-pos
 
2008-02-28


Biblioteek-pos
Beheerliggaam-betrekking)
VEREISTES:
1. Ten minste graad 12.
2. Kennis van klassifikasie en katalogisering volgens DDC-stelsel.
3. Rekenaargeletterd.
4. Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels.
5. Goeie menseverhoudinge.
6. Kreatief en innoverend wees.
PLIGTE:
1. Skoolbiblioteek organiseer.
2. Leerders hanteer tydens leesperiodes.
3. Uitleen van boeke.
4. Bestuur van skoolbiblioteek.
5. Gedeelte van skoolvakansie werk.
DIENSAANVAARDING: 10 Maart 2008
Faks aansoekbrief, CV en kwalifikasies na 021-862-7685 of lewer dit per hand af by: Nederburg Primêr, Bo-Solomonstraat, Paarl, Rig bogenoemde aan: Die Prinsipaal.
SLUITINGSDATUM: 3 MAART OM 15:00



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za