ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
2008-02-28
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE VEREISTES: • Finansiële agtergrond met ongeveer 3 jaar finansiële en administratiewe ondervinding. • Moet ten volle rekenaargeletterd wees en beskik oor praktiese ondervinding van PASTEL. • Moet beskik oor goeie kommunikasievaardighede. • Moet in spanverband kan saamwerk. • Moet oor geldige rybewys beskik. • Moet kontakbare verwysings hę. Die suksesvolle kandidaat moet hardwerkend wees, hou van uitdagings en oor die vermoë beskik om inligting met konfidensialiteit te hanteer. Rig asb aansoeke aan: transatlan@mweb.co.za of faks na 086 671 5335 SLUITINGSDATUM: 13 Maart 2008. Indien jy nie binne 3 weke vanaf sluitingsdatum enige terugvoering ontvang het nie, kan jy jou aansoek as onsuksesvol beskou.
More
News
|