Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ONTVANGSDAME/ ADMIN KLERK

ONTVANGSDAME/ ADMIN KLERK
 
2008-03-06


ONTVANGSDAME/ ADMIN KLERK

Simondium

In hierdie pos sal jy verantwoordelik wees om die ontvangs te beman asook 'n wye reeks administratiewe ondersteuning aan die res van die kantoor te bied. Die pos behels 'n groot mate van verskeidenheid met baie mensekontak in 'n dinamiese werksomgewing.

Die suksesvolle aansoeker moet verkieslik aan die volgende vereistes voldoen:

• Rekenaargeletterd, Excel, Word, Internet, Outlook
• Goeie interpersoonlike verhoudinge
• Goed georganiseerd
• Vermoë om te multi-task
• Goeie skriftelike en verbale kommunikasie- vaardighede
• Kan funksioneer beide op eie en as deel van 'n span
• Vermoë om verantwoordelikheid te neem en opvolgwerk te doen totdat die werk klaar afgehandel is

Stuur u volledige CV na 086 524 5141 voor 19 Maart 2008.






More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za