Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onderrig aan kind(ers) 3 tot 6 jaar oud.

Onderrig aan kind(ers) 3 tot 6 jaar oud.
 
2008-03-13


REACH AUTISM SA
Ons verlang die dienste van ‘n dame verkieslik nie ouer as 30 jaar - om onderrig te bied aan kind(ers) 3 tot 6 jaar oud.

Twee weke opleiding word aangebied deur Reach Autism S.A.
Persoon moet oor ‘n hoë energievlak beskik en Afrikaans ten volle magtig wees.

Eie vervoer noodsaaklik.

Voorkeur sal gegee word aan persone met sielkundige en/of opvoedkundige agtergrond. Applikant moet bereid wees om die betrekking vir die minimum periode van ‘n jaar te vul.

Moet beskikbaar wees om onmiddellik met onderrig te begin.
Belangstellendes kan Chara kontak by 083 375 0776 of e-pos na vasilikichara@gmail.com



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za