Ontvangsdame/kassiere
2008-03-13
TO-NETTS
To-Nett’s Bloemiste benodig dringend die dienste van ‘n Ontvangsdame/kassiere
Vereistes is as volg:
1. Persoonlikheid: Vriendelik, spontaan, selfversekerd, entoesiasties, betroubaar en nie-roker.
2. Algemeen: Bereid wees om oortyd te werk.
Die kandidaat moet onder druk kan werk.
Goed georganiseerd en onafhanklik kan werk.
Goed Afrikaans- en Engelssprekend wees
Werksure is Maandag tot Vrydag 08:00 - 17:00 en Saterdae 08:00 - 13:00.
Kandidaat moet onmiddellik kan begin werk Salaris is onderhandelbaar.
3. Ondervinding/Opleiding in die volgende: Hantering van kliënte, persoonlik en telefonies. Hantering van skakelbord. Hantering van kasregister.
Verkorte weergawe van CV moet persoonlik tussen 09:00 en 12:00 by To-Nett’s Bloemiste, Hoofstraat 41, Paarl afgegee word. Aansoek sluit Donderdag 20/03/2008
More
News
|