VERKOOPSPERSONE + KASSIERE
2008-03-13
PURE PLASTICS PAARL
Betrekkings beskikbaar vir VERKOOPSPERSONE + KASSIERE
VEREISTES: - Eie vervoer - Hardwerkend - Tweetalig - Moet naweke kan werk - Moet met mense kan werk
ONS VOORSIEN: Mededingde salaris, aansporingsbonus, opleiding.
Poste is van 1 April 2008 beskikbaar. Faks 3 bladsy CV na 086 503 6906 (Beskou asb. onsuksesvol indien u nie voor of op 30/04/2008 van ons verneem het nie).
More
News
|