Geregistreerde maatskaplike werker + sielkundige
2008-03-19
ACVV PAARL-TAK
Die tak beskik oor die volgende vakatures:
1. 8/8 Geregistreerde maatskaplike werker met ‘n geldige kode 08 bestuurderlisensie. Diensaanvaarding: 01/05/2008 Tale magtig: Afrikaans/Engels
2. Geregistreerde sielkundige vir onderhandelbare kontrakooreenkoms.
Sluitingsdatum: 25/03/2008
Tel: 021-872-2738 | Faks: 021-872-1415
More
News
|