SEKRETARESSE/PA
2008-03-27
VAN WYK & FOUCHEE
SEKRETARESSE/PA vir ‘n direkteur.
Hanteer kliënte, telefoon, diktafoon tik van korrespondensie en kommersiële regswerk. Moet ten volle Engels/ Afrikaans magtig wees.
So 2-3 jaar ondervinding.
RECEPTIONIST
Receive clients, payments, switchboard and some typing. Fully bilingual, good voice, pleasant appearance and personality.
E-pos of faks CV aan avw@vwf.co.za en 086 513 3331 met afskrif van ID.
Dui aan vir welke pos u aansoek doen. (Ons is ‘n gelyke indiensneming onderneming. Ons is egter nie verplig om enige aanstelling te maak nie)
More
News
|