Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boekhouer

Boekhouer
 
2005-06-23


Nelsons Creek Wynlandgoed benodig die dienste van ’n dinamiese persoon om die administrasie en boekhouding van hulle wynlandgoed en nuwe onthaalfasiliteite waar te neem.

Rekenaargeletterdheid (ms wordoutlookexcelpastel) is ’n vereiste.

Tersiêre kwalifikasie en ten minste drie jaar relevante ervaring sal ’n sterk aanbeveling wees.

Epos u aansoek, vergesel van n volledige CV en verwysings, voor 27 Junie 2005 aan die eienaar AJ Nelson by: info@nelsonscreek.co.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za