Sunfield Wellington
2005-06-23
Sunfield Wellington beskik oor ‘n vakature. Die betrokke persoon moet oor die volgende vaardighede beskik:
• vermoë om met verstandelik gestremde volwassenes te werk; • organisasie van dagprogram, uitstappies en sport; • kontrole en betrokkenheid by kontrakwerk; • bereid wees om elke 3de naweek diens te doen; en • musiekbegeleiding sal in guns tel.
Diensaanvaarding: 1 Augustus 2005 Sluitingsdatum: 8 Julie 2005
Indien u nie teen 22 Julie 2005 van ons verneem het nie, moet u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.
Aansoeke kan gepos word aan: Sunfield Wellington, Posbus 824, WELLINGTON, 7654
More
News
|