Administratiewe Beampte
2008-04-03
DRINGEND BENODIG
Die dienste van die volgende persoon:
Administratiewe Beampte om die administrasie van die tuisversorging-eenheid te hanteer.
Vereistes / Aanbevelings:
1. Minimum kwalifikasies: Matriek geslaag. 2. Bestuurderslisensie is nie verpligtend, maar is voordelig. 3. Rekenaar/Tikvaardig 4. Goeie administratiewe beplanning kan doen.
NB. SKRIFTELIKE BEWYS MOET ASSEBLIEF DIE AANSOEK VERGESEL AANSOEKE KAN INGEHANDIG WORD BY RUSTHOF OUETEHUIS
Kontak: Me. Kleinhans by: Rusthof Ouetehuis: 021-862-2230/8 vir nadere besonderhede Sluitingsdatum: Vrydag 11 April 2008
More
News
|