Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bouvoorman

Bouvoorman
 
2008-04-03


Bouvoorman

Mellon Housing Initiative is 'n snelgroeiende maatskappy wat aktief is in die staatsgesubsidieerde behuisingsmark en bou gehalte behuisingsprodukte binne die regering se behuisingsbeleidsraamwerk.

Die maatskappy benodig die dienste van 'n ervare bouvoorman vir een van sy projekte in Paarl. Die indiensnemingstermyn is 6 maande met die moontlikheid van verlenging.

Die minimum vereistes is as volg:

• Minimum 5 jaar ondervinding;
• Moet Engels en Afrikaans of isiXhosa kan praat;
• Beskik oor 'n kwalifikasie in die boubedryf;
• Moet bouprosesse kan beplan;
• Verseker dat gehalte werk in terme van die spesifikasies gelewer word;
• Moet onafhanklik en onder druk kan werk om spertye te haal;
• Goeie kommunikasievermoë en interpersoonlike verhoudings;
• In besit van 'n bestuurderslisensie en verkieslik eie vervoer hę.

Die maatskappy bied 'n kompeterende salaris en 'n prestasie-verwante bonus vir die suksesvolle kandidaat.
Sluitingsdatum: 09 April 2008

Stuur aansoeke tesame met CV's aan: Mellon Housing Initiative, Posbus 273, Blackheath, 7580.
Faksnommer: 021-905-5535.
Epos: hillary@mellonhousing.co.za.
Navrae: John Africa, Tel: 021-905-5551.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za