Kantoor-assistent
2008-04-10
Kantoor-assistent benodig
Kundig in die volgende areas: • Excel • Word • Internet / E-pos • Kleinkas
As u ondervinding in Pastel het, kan beter pakket beding word.
As u geen terugvoering binne 2 weke ontvang het nie, kan u aanvaar u aansoek was onsuksesvol.
Faks CV na 021-872-0511 (nie langer as 2 bladsye nie asb.)
More
News
|