Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


IT TEGNIKUS

IT TEGNIKUS
 
2008-04-17


WE'LL DO IT

IT TEGNIKUS

R5 000 - R7 000 p.m.

WELLINGTON

Ons kliënt benodig dringend die dienste van ‘n goedopgeleide IT tegnikus by hul hoofkantoor op Wellington.

Vereistes:

• Tersiêre opleiding in onder meer N+ en A+ asook ‘n minimum van 1 jaar ondervinding in die tegniese aspekte van rekenaars
• Eie vervoer
• Onder druk kan funksioneer
• Uitstekende dienslewering
• Kode 8 lisensie

Hooftake:

• Instandhouding van die maatskappy se skootrekenaars en ander rekenaars
• Opstelling van netwerke en die probleemoplossing van netwerkfoute
• Ander algemene IT take.

Begindatum: So spoedig moontlik

Faks asb u CV na Barinda Viljoen by We’ll Do It Personeelwerwing en dienste by 021-863-0581 of e-ops dit na: we-lldoit@mweb.co.za
Indien u geen terugvoering ontvang binne 14 dae nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za