Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER (5/8 POS)

GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER (5/8 POS)
 
2008-04-17


DRAKENSTEIN SENTRUM VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE
(Registration No: 015:227 NPO)

DIE BESTUUR WAG AANSOEKE IN VIR DIE AANSTELLING VAN:
‘N GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER
(5/8 POS)

VEREISTES:

• BA Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
• Bewys van registrasie by S.A. Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
• Geldige Kode 08 bestuurslisensie
• Ten minste 2-3 jaar ondervinding in Maatskaplike Werk

POSVEREISTES:

• Kennis van Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike Werk
• Insette lewer, formulering van besigheidsplanne en opstel van begrotings
• Vermoλ om onafhanklik sowel as binne spanverband te werk
• Netwerk met gemeenskapsbronne in die gemeenskap

Stuur CV aan:
Die Voorsitter
Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede
Posbus 2657
Paarl, 7646

Sluitingsdatum: 30 April 2008

Telnr: 021-863-0446/7
Faksnr: 021-863-0450
E-pos: drakcentre@telkomsa.net







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za