Rekenmeester
2008-04-17
Rekenmeester benodig:
Volgende vereistes noodsaaklik:
1. Nodige kwalifikasie in die rekenmeester- veld. 2. 3-5 Jaar ondervinding in soortgelyke posisie. 3. Pastel magtig wees 4. Kan werk met volgende programme: Excel, Word, Outlook, Internet. 5. Betroubaar wees, kleinkas- verantwoordelikhede. 6. Kan werk onder druk.
Pakket is ħR10 000 per maand, afhangende van kwalifikasie en ondervinding. Posisie is beskikbaar ASAP.
Stuur asb CV (nie langer as twee bladsye nie), met nodige stawingsdokumentasie na die volgende nommer: 021-872-0511 Indien u nie gekontak word binne twee weke nie, aanvaar dat u nie oorweeg is nie.
More
News
|