DTP-operateur
2008-04-24
Gevestigde drukpers in Paarl soek die dienste van ‘n permanente DTP-operateur
Kennis van CorelDraw, Freehand, Photoshop en MS Word ‘n moet.
Kennis van die drukkersbedryf soos bv. oplê (impositioning) sal ‘n plus wees.
Om so gou as moontlik te begin.
Stuur u CV aan: E-pos: barpers@telkomsa.net Faks: 021-872-1236
More
News
|