Huisouers/Toesighouers
2008-04-30
Kingdom Ministries Mental Health & Psychiatry www.mentalhealth.org.za
‘n Nie-winsgewende barmhartigheidsorganisasie verlang die dienste van:
Huisouers/Toesighouers (3 Poste) Bellville: Maitland: Muldersvlei
Ons soek persone tussen 35 - 55 jaar oud met die volgende ondervinding:
• vorige ondervinding as Toesighouer/ Projekbestuurder • toesighouding en bestuur van personeel • sterk leiereienskappe • spanspeler • Afrikaans en Engels magtig • probleme kan oplos; kreatiewe denker • passie het vir mense met psigiatriese diagnoses • verkieslik oor geldige kode 08 bestuurderslisensie beskik • die pos as ‘n bediening sien eerder as ‘n beroep • inwoning verpligtend terwyl aan diens
Vergoedingspakket: R1 760 p.m met gratis losies en etes. Stuur verkorte CV (2 A4 bladsye) en kontakbare verwysings na elbe@mentalhealth.org.za of faks na 086 605 8842.
More
News
|