DEBITEURE / KREDITEURE KLERK
2008-04-30
DEBITEURE / KREDITEURE KLERK
Gevestigde dieselwerkswinkel in Paarl is op soek na ‘n ervare debiteure/krediteure klerk met raadpleegbare verwysings, woonagtig in die Paarl of Wellington.
Die pligte behels:
Datavaslegging (MS Word, MS Excel, IQ software), algemene kantooradministrasie, debiteure en krediteure asook behartiging van die skakelbord.
Kandidate met ondervinding in die motorbedryf en wat in besit is van ‘n geldige bestuurslisensie sal voorkeur geniet.
Mededingende salaris met byvoordele. Geen kansvatters asb. Faks u CV na: 021-868-1882
More
News
|