Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


LYNBESTUURDER

LYNBESTUURDER
 
2008-05-08


SWARTLAND WYNKELDERS
Swartland Wynkelder beskik tans oor die volgende permanente pos:
LYNBESTUURDER
Die posbekleλr rapporteer aan die botteleringsbestuurder en is verantwoordelik vir die doeltreffende operasionele bestuur van ons glas- en tapvatproduksieproses ten einde produkte van hoogstaande gehalte te verseker.
Verantwoordelikhede:
• Produksiebestuur
• Instandhouding
• Bestuur van Botteleringspersoneel
• Kwaliteitsversekering in Bottelering
• Veiligheid en Huishouding
• Produksie-inligting en administrasie
Kwalifikasies:
• ±2 Jaar toepaslike ondervinding
• NTS 6 +
• Elektriese agtergrond (±2 jaar ondervinding)
• Meganiese agtergrond (±2 jaar ondervinding)
Minimum vaardighede:
• Meganiese vaardighede
• Organisatoriese vaardighede
• Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
• Rekenaarvaardigheid
Indien u belang stel rig asb u CV aan:
Margot Kemp, Swartland Wynkelder,
Posbus 95, Malmesbury, 7299
Email: margot@swwines.co.za
Faksnr. 022-482-1750
Sluitingsdatum: 18 Mei 2008
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za