Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Internskap: Bessieverbouing

Internskap: Bessieverbouing
 
2008-05-08


AGRI ACADEMY
“Agri Appi” Program 2008
Internskap: Bessieverbouing
(Suid-Afrika - Duitsland)
Die SA Agri Academy, in samewerking met een van sy internasionale vennote, bied ‘n internskap in bessieverbouing vanaf Junie 2008 tot November 2009, aan.
Gedurende die tydperk sal vyf maande per jaar in Europa spandeer word.
Kwalifikasie en ander vereistes:
• Graad 12 sertifikaat
• Verdere kwalifikasie in landbou
• Volledig Engels en Afrikaans magtig (kommunikeer, lees en skryf)
• Geldige kode 8 rybewys
• Rekenaargeletterd (MS Office Programme - MS Word, Microsoft Office, Outlook, Powerpoint)
• Kennis van die bessiebedryf
• Gewillighed om vir periodes van 5 maande in die buiteland te werk
• Vermo๋ om in spanverband en onder druk te werk
• Kandidate tussen 25 en 35 jaar sal voorkeur geniet.
Die internskap bied aan suksesvolle kandidate die volgende:
• Ekonomiese retoer vliegtuigkaartjies na Duitsland
• Akkommodasie, etes en ‘n toelaag per maand in Duitsland
• ‘n Internskap-toelaag per maand vir die tydperk in Suid-Afrika
‘n Onderhoud sal met kortlys kandidate gevoer word en suksesvolle kandidate sal ‘n kontrak vir die termyn van die internskap moet onderteken. Van die suksesvolle kandidate sal ook verwag word om ‘n volledige mediese ondersoek as deel van visa-vereistes, te ondergaan.
Faks ‘n aansoekbrief en CV (maksimum 3 bladsye) aan 021-808-5412. Kortlys kandidate sal versoek word om gewaarmerkte afskrifte van alle sertifikate en dokumentasie te voorsien.
Sluitingsdatum is 13 Mei 2008 om 12:00.
Indien u nie binne twee weke na sluitingsdatum van ons verneem het nie, was u aansoek onsuksesvol.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za