Algemene Assistent
2005-03-09
Pligte en verantwoordelikhede: * Ontvangs * Kliëntediens * Algemene administrasie Vereistes: * Matriek * Ondervinding in die finansiële sektor m.b.t. ontvangs en kliëntediens sal tot u voordeel wees. Salaris en werksure onderhandelbaar. Indien u belang stel, stuur CV na bbester.sbfc@wol.co.za of faks na (021) 872-6487
More
News
|