TAFELBERG MEUBELS Ons benodig die dienste van Kode 8 en 10 drywers met geldige PDP Vereistes: 1. Moet ten volle tweetalig wees (Afrikaans & Engels). 2. Moet bereid wees om sekere naweke en openbare vakansiedae te werk. 3. Ervaring in soortgelyke posisie. Stuur aansoeke met volledige CV aan 086 677 4518 of hr@tafelberg.co.za om ons te bereik voor of op 23 Mei 2008.