Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ADMIN KLERK PAARL

ADMIN KLERK PAARL
 
2008-05-15


WE'LL DO IT
ADMIN KLERK PAARL
TYDELIKE HALFDAG-POS
(R5 000 P.M.)
Ons kliënt is op soek na 'n tydelike persoon vir 'n halfdag-pos op hulle plaas net buite die Paarl
VEREISTES:
• Sprankelende persoonlikheid
• Detail georiënteerd
• Goeie kommunikasievaardig-hede wat druk kan hanteer
• Rekenaarvaardig
• Kennis en ondervinding van lone
• Goed georganiseerd
• Eie vervoer
TAKE:
• Alg admin
• Ontvangs van bestellings
• Hantering en berekening van lone
• Afhaal van pos of enige aflewerings
• Aanvra en verwerking van kwotasies
• Konfidensiële hantering van fakture
• Reëlings rondom die versorging & verblyf van die eienaar en sy gaste
• Boekhou en rekonsiliasie van personeel se verlof, siekverlof en of menslikheidsverlof
Faks u CV na Barinda Viljoen by 021-863-0581 of e-pos u CV na we-lldoit@mweb.co.za
Indiens-tydperk: Vanaf 1 Julie - 30 Nov 2008




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za