Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DEBRIEFER - PAARL

DEBRIEFER - PAARL
 
2008-05-15


RP Logistix (Pty) Ltd
Weens die uitbreiding van ons vloot ontstaan die volgende betrekkings:
DEBRIEFER - PAARL
Ondervinding in Transport sal tot voordeel wees met kennis van Superlink leunwaens / Tautliners
Vereistes:
• Goeie menseverhoudinge
• Rekenaar- en administratiewe ondervinding
• Afrikaans & Engels magtig
• Eie vervoer
RP Logistix bied aan die suksesvolle kandidaat ‘n markverwante salarispakket en ander voordele.
Faks CV, aan die Menslike Hulpbronbestuurder 021-863-2128
Hierdie pos is onmiddellik beskikbaar.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za