Ontvangsdame / Assistent
2008-05-15
Ontvangsdame / Assistent Mediese spesialis praktyk Vereistes: Matriek Tik Rekenaarvaardigheid (Microsoft Word, Medimass, Internet) Kennis van ICD10 kodes is n aanbeveling Tweetalig Kantoor- en mediese vaardighede Vermoλ om met mense te kommunikeer en te werk Salaris: Onderhandelbaar volgens kwalifikasies en ondervinding CV: Verkort: nie meer as 3 A4 bladsye nie. Alle kwalifikasie-sertifikate, asook matrieksertifikaat aangeheg. Stuur u aansoek per e-pos na: Elmineb@paarleyecentre.co.za of handig in by Bo-Lady Greystraat 20, Paarl
More
News
|