Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HOOFBESPROEIER

HOOFBESPROEIER
 
2008-05-15


JDK
J.D. Kirsten (Edms) Bpk, - geves-tigde produsente van uitvoer-vrugte, beskik oor die volgende posisie by een van hul pro-duksie- eenhede in die Paarl.
HOOFBESPROEIER
Die aangewese kandidate sal direk aan die eenheidsbestuurder rapporteer en sal verantwoordelik wees vir die volle besproeiingswerke op Laborans (42ha)
Die volgende vereistes is belangrik:
• Bogemiddelde kennis van ervaring van besproeiingswerke
• Sterk leierseienskappe
• Goeie interpersoonlike vaardighede
• Goeie lees- en skryfvermoëns
• Opleibaar en selfgemotiveerd
• Vermoë om pligte onafhanklik en stiptelik uit te voer
• Bewese werksrekord
• Sober gewoontes
Die vergoedingspakket is markgerig en prestasiegedrewe
Sluitingsdatum: Woensdag 21 Mei 2008
Willem Brink ontvang alle aansoeke vertroulik by:
Faksnr: 021-872-4075
E-pos: lab@jdk.co.za
Telnr: 021-869-8108 (Kantoorure)
Selnr: 082 327 3663



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za