NG GEMEENTE DIE PAARL
2008-05-22
NG GEMEENTE DIE PAARL (STROOIDAKKERK) Die Strooidakgemeente beskik oor die volgende uitdagende geleentheid vir die regte persoon: SKRIBA NG GEMEENTE DIE PAARL (STROOIDAKKERK) Die suksesvolle kandidaat moet: • ten volle rekenaarvaardig wees in die Microsoft Office pakket • beskik oor uitstekende administratiewe vermoëns en analitiese denkvaardighede • beskik oor goeie kommunikasievaardighede insluitend die vermoë om via die elektroniese media te kommunikeer • bewese bestuurservaring in 'n kantoor omgewing • uitstekende menseverhoudinge om met die ondergeskiktes en ook die lidmate suksesvol om te gaan • onafhanklik kan funksioneer en besluite neem • sterk organisatoriese vermoëns hê. • 'n Naskoolse kwalifikasie sal tot u voordeel wees. Aansoeke vir bogenoemde pos kan ingedien word by die kerkkantoor, Klein Reservoirstraat, Paarl of gepos word aan NG Gemeente Die Paarl, Posbus 1421, Suider-Paarl, 7624. Sluitingsdatum: 30 Mei 2008
More
News
|