Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


JUNIOR IT TEGNIKUS

JUNIOR IT TEGNIKUS
 
2008-05-22


JUNIOR IT TEGNIKUS
(R5 000 - R7 000 P.M.)
WELLINGTON
Ons kliënt benodig dringend die dienste van ‘n goed-opgeleide Junior IT Tegnikus by hul Hoofkantoor op Wellington.
VEREISTES:
• Tersiêre opleiding in onder meer N+ en A+ asook ‘n minimum van 1 jaar ondervinding in die tegniese aspekte van rekenaars
• Eie vervoer
• Onder druk kan funksioneer
• Uitstekende dienslewering
• Kode B lisensie
HOOFTAKE:
• Instandhouding van die maatskappy se skootrekenaars en ander rekenaars
• Opstelling van netwerke en die probleemoplossing van netwerkfoute
• Ander algemene IT take
Begindatum: So spoedig moontlik.
Faks u CV na Barinda Viljoen by We’ll Do It Personeelwerwing en dienste by 021-863-0581 of e-pos u CV na we-lldoit@mweb.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za