Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DRYWER

DRYWER
 
2008-05-29


DRYWER
Truckles Traditional Cheese, Franschhoek
Ons benodig die dienste van 'n Kode 8 drywer
Vereistes:
1. Moet bereid wees om sekere openbare vakansiedae te werk.
2. Vorige ondervinding as 'n drywer en kennis van Kaapstad-omgewing sal verkieslik wees.
3. Franschhoek-applikante sal voorkeur geniet.
Stuur aansoeke met kort CV, met verwysings, na Faks: 021-876-4155
E-pos: truckles.cheese@iafrica.com
Posbus 617, Franschhoek, 7690 voor 9 Junie 2008.
Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum terugvoering ontvang het nie, kan u aansoek as onsuksesvol beskou word.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za