MAATSKAPLIKE HULPWERKER
2008-05-29
Die Beheerraad van BADISA Trio Scottsdene aansoeke in van 'n maatskaplike hulpwerker. Vereistes: • Toepaslike kwalifikasie en registrasie by die SACSSP • Dienslewering aan hoë risiko kinders en jeugdiges sowel as hul gesinne • Individuele-, groep- en gemeenskapsorg en -ontwikkeling • Skakeling en onderhandeling met gemeenskapsbronne en ander rolspelers • Netwerking en sluit van vennootskappe • 'n Geldige rybewys word vereis Voordele: • ‘n Mededingende salaris • Dertiende tjek • 24 Werksdae verlof • Mediese- en pensioenvoordele t.o.v. die permanente pos. Diensaanvaarding: So gou as moontlik Voorsien asseblief 'n volledige CV teen: 9 Junie 2008 Kontakbesonderhede vir die pos Die Bestuurder Maatskaplike Diensprogramme: Me. C Bantom • Selfoon: 093 3342 192 E-posadres: cbantom@kaapkerk.co.za
More
News
|