NEDERLANDSE KLIëNTEDIENSAGENTE
2008-05-29
Nederlandse kliëntediensagente Voldoen jy aan die volgende vereistes? • Nederlands (Huistaal: praat, skryf en lees) • Finansiële agtergrond-ondervinding of relevante kwalifikasie sal voordelig wees • Kliëntediens-ondervinding • Graad 12 • MS Office vaardig • Skoon krediet- en kriminele rekord Kom sluit aan by ‘n internasionale Petroleum- organisasie in Kaapstad vir ‘n uitstekende geleentheid om jou loopbaan te begin in die Inbel- sentrum-industrie. Verdien ‘n goeie salaris met voordele en ‘n geleentheid om te groei deur kliënte-diens te lewer aan Nederlandse kliënte.
More
News
|