VERKOOPSVERTEENWOORDIGER
2008-05-29
VERKOOPSVERTEENWOORDIGER Wellington gebaseerde maatskappy verlang die dienste van 'n dinamiese verkoopspersoon om hulle produkte aan die landboukoöperasies te bemark. Mededingende salarispakket word aangebied met standaard voordele. Indien jy iemand met integriteit is, hardwerkend is, vriendelik en pligsgetrou is, is dit die pos waarvoor jy aansoek moet doen. Verwante tersiêre opleiding asook ondervinding sal in jou guns tel. Stuur 'n verkorte CV per faks na 021-873-0149 / epos aan andre@gdmafrica.co.za
More
News
|