ARGITEK/ARGITEKSTEGNOLOOG
2008-05-29
ARGITEK/ARGITEKSTEGNOLOOG 'n Uitdagende geleentheid in Paarl vir 'n dinamiese, jong, professionele persoon met 'n passie vir Argitektuur. • Ten minste gekwalifiseerd wees as 'n argitek of argitekstegnoloog • Goeie vaardigheid van AutoCad en of Revit • CV met verwysings • Sal verkieslik op 1 Julie 2008 begin E-pos u CV na robin@jhp.co.za Alle aansoeke sal as vertroulik behandel word
More
News
|