MAATSKAPLIKE WERKER
2008-06-05
ACVV FRANSCHHOEK Aansoeke word ingewag van ‘n gekwalifiseerde Maatskaplike Werker. Geskikte kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen: • Registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe • Wettige kode 08 rybewys • Xhosa-magtig - sterk aanbeveling Salaris volgens vasgestelde ACVV skaal. Aansoeke (volledige CV/navrae kan gerig word aan): Die Voorsitter ACVV Franschhoek Posbus 216 FRANSCHHOEK 7690 Tel/Faks: 021-876-2670 E-pos: acvv@mweb.co.za Sluitingsdatum: 13 Junie 2008 Diensaanvaarding: 1 Augustus 2008 of so gou as moontlik daarna) Indien u nog nie teen 30 Junie van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|