Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VOLTYDSE REKENKUNDIGE BEAMPTE

VOLTYDSE REKENKUNDIGE BEAMPTE
 
2008-06-05


ACVV Huis Vergenoegd
Wooneenhede en Dienssentrum, Paarl
011 721 - NPO
Die dienste van ‘n VOLTYDSE REKENKUNDIGE BEAMPTE word verlang
Kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:
Deeglike kennis van boekhouding tot op proefbalans- stadium.
Kennis van kantooradministrasie, personeelaangeleenthede, en rekenaarvaardigheid in Pastel, Payroll, Excel, Microsoft Word en Internet- bankdienste is noodsaaklik.
Hantering van administratiewe funksies,
debiteure, krediteure, bankrekonsiliasie, BTW ens.
Opstel van maandelikse skriftelike finansiële verslae.
Kennis van beleggings en begrotings ‘n aanbeveling.
Salaris: Die vergoedingspakket word belyn met die senioriteit van die pos.
Stuur u aansoek aan: Die Sekretaris
Huis Vergenoegd Wooneenhede en Dienssentrum,
Hoofstraat 188, Paarl.
Telefoonnommer: 021-870-3311
Faksnommer: 021-872-5834
E-pos adres: hvg3@lando.co.za
Aanvangsdatum: 1 Julie 2008 of so gou as moontlik.
Sluitingsdatum: 13 Junie 2008
As u nie teen 27 Junie 2008 van ons gehoor het nie, aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za