VRAGKOÖRDINEERDER
2008-06-12
Provincial Transporters BK
VRAGKOÖRDINEERDER
Die vervoermaatskappy benodig DRINGEND die dienste van ‘n vragkoördineerder vir sy Paarl-depot.
Die geskikte kandidaat moet voldoen aan:
- Goeie kommunikasievaardighede en menseverhoudinge - Onafhanklik en onder druk kan werk - Ondervinding in “container”-bedryf - 3 Jaar ondervinding in soortgelyke betrekking is ‘n vereiste
In ruil vir u dienste bied Provincial Transporters BK ‘n mededingende pakket wat die normale voordele insluit.
Faks verkorte CV (2 bladsye + verwysings) voor 18 Junie aan mev. Groenewald 021-872-5162 of e-pos na joria@provincial.co.za
More
News
|