Blokman; bakker; kok
2008-06-19
Wellington Spar
Die volgende poste is tans beskikbaar: • Blokman • Slaghuis-worsmaker • Bakker • Kok
Verlang die dienste van ‘n hardwerkende, lojale en self- gemotiveerde persoon met besondere kommunikasie- en bestuursvermoë.
Vereistes: • Vorige ondervinding • Naskoolse diploma • Moet werknemers kan bestuur, motiveer en dissiplineer • Bemarkingsvaardighede • Betroubaar • Bereid om skofte te werk.
Faks 2-bladsy CV na 021-873-2911 of epos CV na wellington1@retail.spar.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke: 22 Junie 2008
Indien u nie binne 14 dae ná sluiting van aansoeke van ons gehoor het nie, was u aansoek onsuksesvol.
More
News
|