Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BYEBOER-ASSISTENT

BYEBOER-ASSISTENT
 
2008-06-26


BYEBOER-ASSISTENT

Klapmutskop Byeboerdery is op soek na ‘n assistent om behulpsaam te wees met die bestuur van ‘n duisend korf byeboerdery.

Hooftake is voorbereiding van korwe vir bestuiwing, plasing van korwe in vrugteboorde, oes van heuning en onderhoud van korwe.

Die werk is fisiek en hard en vereis ‘n bogemiddelde werkywer. Ondervinding van byeboerdery is nie noodwendig ‘n vereiste nie.

Persone met ‘n bestuurslisensie, woonagtig in die Paarl/Klapmuts omgewing sal voorkeur geniet en moet kan lees en skryf.

Rig aansoek volledig met verwysings en CV skriftelik aan:
Die Eienaar, Klapmutskop Byeboerdery
Posbus 1335, Suider-Paarl, 7624

Sluitingsdatum 27 Junie 2008. Indien u binne 14 dae ná sluitingsdatum geen terugvoering ontvang nie, was u aansoek nie suksesvol nie.







More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za