Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VOORMAN

VOORMAN
 
2008-06-26


VOORMAN

Tafeldruiwe
Noorder-Paarl

Die geskikte kandidaat moet oor die volgende beskik:
3-5jr ondervinding van tafeldruiwe, goeie leiereienskappe, goeie menseverhoudinge, bereid wees om oortyd te werk, sober gewoontes en eie vervoer.

Die suksesvolle kandidaat sal direk aan die produksiebestuurder rapporteer. In ruil vir die suksesvolle kandidaat se bydrae sal hy 'n mededingende vergoedingspakket ontvang.

Rig u CV aan die Menslike Hulpbronbeampte
Sluitingsdatum: 30 Julie 2008
Faks: 021-872-5814 | Navrae: 082 334 9936



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za