Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ELEKTRONIESE TEGNIKUS / MILLWRIGHT

ELEKTRONIESE TEGNIKUS / MILLWRIGHT
 
2008-07-03


ELEKTRONIESE TEGNIKUS / MILLWRIGHT

Tuncor Services, ‘n lid van die Murray Roberts Groep, beskik tans oor ‘n vakature vir ‘n Elektroniese Tegnikus by die Hugenote Toltonnel.

• Die suksesvolle kandidaat sal deel vorm van die instandhoudingsdepartement wat verantwoordelik is vir die instandhouding van lugmoniterings- toerusting, kamera- en videotoerusting, Siemens S7 PLC, Adroit Skada Sisteem Tolrekenaartoerusting en netwerke.

• Daar sal van die individu verwag word om onafhanklik te werk en om oor goeie probleem- oplossingsvaardighede te beskik.

Voornemende applikante moet aan die volgende vereistes voldoen:
• Minimum N3 of gelykstaande kwalifikasie
• Beskik oor ‘n geldige rybewys (min EB)
• Ervaring in MS Office Excel / Word
• Goeie agtergrond van netwerke
• Tegniese ondersteuning/bystanddiens is gekoppel aan die posisie

Markverwante vergoedingspakket met voordele word aangebied.

Stuur u CV aan huguenot@concor.co.za of faks aan die Tegniese Bestuurder by 021-862-4407
Aansoeke sluit op 14 Julie 2008



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za